advertisement
Question
Posted by: jo | 2011/11/27

cholesterol diet

ek is ''n 48 jarige vrou en het uitgevind my cholesterol is hoog. ek is ook oorgewig (ongeveer 8 kg oorgewig). kan jy dalk ''n dieet aanbeveel wat my sal help met cholesterol en my gewig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jo
Ek sal aanraai dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n persoonlike dieetvoorskrif wat jou cholesterol sal help verlaag en ook gewigsverlies sal aanhelp. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Jy kan ook die artikels op hierdie Webwerf lees oor cholesterol-verlaging deur op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy te klik en dan op 'Food as Medicine' en 'Healthy heart'. Terwyl jy op die Webwerf is, klik ook op 'Weight Loss', 'The right approach' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet. Gewigsverlies sal ook help om jou cholesterolvlakke te verlaag. Aërobiese oefening (bv. flink stap, swem, fietsry, touspring, deelname aan ‘n gimnasium of ‘Walk for Life’), vir 30 minute per dag, sal die gewigsverlies aanhelp, jou cholesterol verlaag en ook jou metabolisme stimuleer.
Maar gaan sien asb die dieetkundige want jy het 'n individuele dieet nodig wat albei jou probleme aanspreek.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/11/28

Beste Jo
Ek sal aanraai dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n persoonlike dieetvoorskrif wat jou cholesterol sal help verlaag en ook gewigsverlies sal aanhelp. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Jy kan ook die artikels op hierdie Webwerf lees oor cholesterol-verlaging deur op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy te klik en dan op 'Food as Medicine' en 'Healthy heart'. Terwyl jy op die Webwerf is, klik ook op 'Weight Loss', 'The right approach' en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet. Gewigsverlies sal ook help om jou cholesterolvlakke te verlaag. Aërobiese oefening (bv. flink stap, swem, fietsry, touspring, deelname aan ‘n gimnasium of ‘Walk for Life’), vir 30 minute per dag, sal die gewigsverlies aanhelp, jou cholesterol verlaag en ook jou metabolisme stimuleer.
Maar gaan sien asb die dieetkundige want jy het 'n individuele dieet nodig wat albei jou probleme aanspreek.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.