advertisement
Question
Posted by: Worsie | 2010/06/02

Cholesterol

Hallo DietDoc,
Hoe akkuraat is die lesings wat met ''n naaldprik geoen word om ''n persoon se cholesterol te bepaal? Ek wonder of die " goeie"  cholesterol in my bloed nie dalk my totale telling oor die normale perk stoot nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Worsie
Die naaldprik bepalings is taamlik akkuraat en die 'goeie' cholesterol sal nie jou totale telling oor die normale vlak stoot nie. Die verskillende cholesterol fraksies word apart geregistreer. Indien jou totale cholesterol-lesing hoog is dan sal jou sg. LDL-cholesterol waarskynlik ook hoog wees. Die beste resultate word steeds verkry as 'n bloedmonster na die laboratorium gestuur word vir analise. Vra jou dokter om jou vir sulke toetse te stuur.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/06/02

Beste Worsie
Die naaldprik bepalings is taamlik akkuraat en die 'goeie' cholesterol sal nie jou totale telling oor die normale vlak stoot nie. Die verskillende cholesterol fraksies word apart geregistreer. Indien jou totale cholesterol-lesing hoog is dan sal jou sg. LDL-cholesterol waarskynlik ook hoog wees. Die beste resultate word steeds verkry as 'n bloedmonster na die laboratorium gestuur word vir analise. Vra jou dokter om jou vir sulke toetse te stuur.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement