advertisement
Question
Posted by: moreen | 2010/02/10

cholesterol

Lipogram gedoen - LDL cholesterol 4.7 / Cholesterol totaal 7.2

GP het Aspavor 40 mg verander na Aspavor 80 mg - beveel aan dat ek by Weigless aansluit, maar daar is tans nie fondse daarvoor nie. Het u dalk enige raad hoe om my cholesterol vlakke onder beheer te kry.
Ek is oorgewig, lei aan bipolere depressie kan nie eetlusdempers ens gebruik nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Moreen
Ek sal aanraai dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n persoonlike dieetvoorskrif wat jou cholesterol sal help verlaag en ook gewigsverlies sal aanhelp. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Baie van die mediese fondse betaal deesdae vir dieetkundige dienste en dit sal immers minder kos as om vir 'n lang tyd by 'n verslankingsklub aan te sluit. Jy kan ook die artikels op hierdie Webwerf lees oor cholesterol-verlaging deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik en dan op 'Food as Medicine' en 'Healthy heart'. Terwyl jy op die Webwerf is, klik ook op 'Weight Loss' en "Balanced diet" vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet.
Maar gaan sien asb die dieetkundige want jy het 'n individuele dieet nodig wat albei jou probleme aanspreek.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Johan | 2010/02/10

Moreen,
Ek gebruik Diabecinn vir suiker. Daar is ' n spesiale een vir cholestrol ook. Dit werk vir my suiker.
www diabecinn co za

Reply to Johan
Posted by: Johan | 2010/02/10

Jy gaan nou lekker geld spaar om minder te eet. Alle vette is uit.
Ag, ek sukkel net soos jy! Het nog suiker ook!
Ek drink simvastatin ook 80mg. Dr se darem dit is onder beheer, wat dit ook beteken.
Sterkte

Reply to Johan
Posted by: DietDoc | 2010/02/10

Beste Moreen
Ek sal aanraai dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met 'n persoonlike dieetvoorskrif wat jou cholesterol sal help verlaag en ook gewigsverlies sal aanhelp. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Baie van die mediese fondse betaal deesdae vir dieetkundige dienste en dit sal immers minder kos as om vir 'n lang tyd by 'n verslankingsklub aan te sluit. Jy kan ook die artikels op hierdie Webwerf lees oor cholesterol-verlaging deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik en dan op 'Food as Medicine' en 'Healthy heart'. Terwyl jy op die Webwerf is, klik ook op 'Weight Loss' en "Balanced diet" vir 'n voorbeeld van 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet.
Maar gaan sien asb die dieetkundige want jy het 'n individuele dieet nodig wat albei jou probleme aanspreek.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement