advertisement
Question
Posted by: Andrietha | 2009/04/14

Cholesterol

Ek het verlede week uitgevind my cholesterol is 6.4 Ons het geskiedenis van hoë  cholesterol, bloeddruk in ons familie. My pa se eerste aanval was op 50. Ek het is tans 37 jaar oud, so 6kg oorgewig en rook glad nie. Watter kosse moet ek vermy en wat kan ek eet of aanvulling gebruik om cholesterol te verlaag? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Andrietha
Ek is jammer om te verneem dat jy hoë cholesterolvlakke het. Die gebruik van 'n lae-vet, hoë-vesel dieet en gereelde oefening behoort nogtans te help. Die oefening sal ook help vir gewigsverlies. Ek wil aanraai dat jy 'n dieetkundige spreek vir so 'n dieet en kyk of dit nie kan help nie. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en lees die artikels oor 'Healthy Heart' vir addisionele inligting.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement