advertisement
Question
Posted by: Beacon | 2009/11/04

Chocolade

Ho Dok,
Ek is vroulik 44jaar oud. Baie gesond het nie enige ernstige klagtes en kwale nie. Ek wil net graag weet wat die rede kan wees dat ek deesdae nie kan ophou chocolade eet nie, die met vrugte en neute. Ek is nie oorgewig of iets nie, ek kan dalk so 2kg verloor, maar soos ek nou aangaan is ek besig om gewig op te tel. Ek het in my lewe nooit enige soet goed ge eet nie wat staan nog chokolade, ek het net nooit daar in belang gestel nie. Dit is die laaste 6/9maande wat ek so verbete die goed eet. Wat kan die rede daatvoor wees? En hoe kan ek van die " lus"  ontslae raak.

Baie dankie vir al jou tyd en moeite met almal se klagtes.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Beacon
Mens kry soms 'n "craving" vir sekere kosse as jy 'n tekort in jou liggaam het, so sorg dat jy 'n goeie multivitamin neem met spoor elemente in. Soetgoed veroorsaak weer "cravings" omdat dit jou pankreas oorstimuleer en dan suiker pieke met 'n skielike val in bloedsuiker veroorsaak. Probeer oorskakel donker sjokolade toe - bevat minder vet en suiker en is laer GI..
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/04

Hallo Beacon
Mens kry soms 'n "craving" vir sekere kosse as jy 'n tekort in jou liggaam het, so sorg dat jy 'n goeie multivitamin neem met spoor elemente in. Soetgoed veroorsaak weer "cravings" omdat dit jou pankreas oorstimuleer en dan suiker pieke met 'n skielike val in bloedsuiker veroorsaak. Probeer oorskakel donker sjokolade toe - bevat minder vet en suiker en is laer GI..
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.