advertisement
Question
Posted by: Net ek | 2009/05/05

Chemo

Hallo Doc. Vertel my asb as n pasient net vir 2 sessies chemo moet gaan dink jy dit is maar net n voorsorg maatreel. Baie mense se dat 1 sessie jou baie siek maar is dit waar. Sal net 2 sessies n mens siek maak of jou hare laat uitval. Is dit regtig so erg vir n mens of is 2 sessies nie so baie om n mens se hare dun te maak of laat uitval nie. Waar kan ek meer hieroor uitvind, asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Net ek
Dit hang af wat se chemo hulle gaan gee of jou hare baie uitval en of jy dodelik naar word. Wat se kanker is dit?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement