advertisement
Question
Posted by: Reception | 2011/02/01

Chemical Peel

Hoe gereeld kan daar ''n Chemical Peel op jou gesig gedoen word en is dit goed vir jou vel, en die Derma Roller werk dit regtig vir plooie en hoe lank hou die resultate. Ek is 58 ek gaan elke 3de week vir ''n CP en het al 4 derma rollers gehad.
Baie dankie
Reception

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Reception
tensy dit 'n baie ligte chemical peel is, moet dit eintlik net elke 3-4 maande gedoen word. Dermarollers kan mens 3-4 behandelings elke 1-2 jaar doen as nodig. Dit veroorsaak "trauma" in die vel wat kollageen stimuleer en die risiko is infeksie of litteken vorming.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/01

Hallo Reception
tensy dit 'n baie ligte chemical peel is, moet dit eintlik net elke 3-4 maande gedoen word. Dermarollers kan mens 3-4 behandelings elke 1-2 jaar doen as nodig. Dit veroorsaak "trauma" in die vel wat kollageen stimuleer en die risiko is infeksie of litteken vorming.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement