advertisement
Question
Posted by: Delina | 2012-07-19

Champix

Goeie dag ek gebruik Champix nou al vir ''n maand en met die ophou rook gaan dit fantasties, buiten dat ek elke dag die hele dag naar is. Kan ek miskien die Champix slegs in die aande drink, want dan kan ek ''n naar pilletjie saam met dit drink, die naar pilletjies maak my lomerig so ek kan dit nie gedurende die dag drink nie. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Delina

Ja, jy kan die oggend dosis uitskakel en dit slegs in die aand neem. Ek weet egter nie of dit die effektiwiteit van die medikasie nadelig sal beinvloed nie, maar aangesien jy dit al 'n maand gebruik en reeds opgehou rook het, kan ek nie sien dat dit nie sal werk nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement