advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2011/02/10

Cervical ribs

Dokter, ek hoop jy kan my help. Ek is vroulik, 35 jaar oud.

Ek het konstante pyn in my bors, skouers en hoog in my rug en stywe nek. Ek het al baie Physio laat doen (traksie en naalde en massering) en ek het al my Firma gekry om na die Ergonomieka van my werk te kyk, maar ek kry nie verligting nie. Daaglikse hoofpyne, pyne in my arms. Ek drink ook al vir ''n paar dae lank nou 2 keer ''n dag Robaxin, maar nog net so styf en seer.

Onlangse xrays wat gedoen is het genoem van " bilatiral cervical ribs" . Kan dit dalk die oorsaak wees van al my konstante probleme? Moet ek ''n dokter of Spesialis laat kyk daarna?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Die servikale ribbes kan wel 'n oorsaak wees . Kyk na ons webtuiste en spesifiek : http://www.shoulderinstitute.co.za/thoracic_outlet_syndrome.php en jy sal meer inligting daaroor kry. Ons verwys daardie soort probleem na 'n torakssjirurg

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/02/27

Die servikale ribbes kan wel 'n oorsaak wees . Kyk na ons webtuiste en spesifiek : http://www.shoulderinstitute.co.za/thoracic_outlet_syndrome.php en jy sal meer inligting daaroor kry. Ons verwys daardie soort probleem na 'n torakssjirurg

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement