advertisement
Question
Posted by: Sally | 2010/09/09

Cellulitis

Ek het cellulitis in my linker onderbeen aan die binnekant bokant die enkel. Ek het 8 jaar terug trombose in daardie been gehad. Die nuwe probleem kom van Maart af. In die laaste 3 maande het ek 4 sessies antibiotika gehad vir 10 dae op ''n slag. Dit lyk of die probleem versleg. Enige voorstelle oor hoe ek dit kan probeer bekamp?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sally
Dit mag help om 'n stywe kous te dra vir 'n week tot 10 dae. Baie keer veroorsaak die sellulitis ook 'n sekondere dermatitis wat net soos sellulitis lyk, maar wat dan kortisoon nodig het. Jy kan ook gaan vir fisioterapie dat hulle die bloedsomloop in die been stimuleer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/13

Hallo Sally
Dit mag help om 'n stywe kous te dra vir 'n week tot 10 dae. Baie keer veroorsaak die sellulitis ook 'n sekondere dermatitis wat net soos sellulitis lyk, maar wat dan kortisoon nodig het. Jy kan ook gaan vir fisioterapie dat hulle die bloedsomloop in die been stimuleer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement