advertisement
Question
Posted by: Eddie | 2010/07/19

Cellfood

Beste Dietdoc

Wat is u mening van Cellfood (aanvulling)? Is daar onafhanklike studies daaroor gedoen uit ''n dieetkundige oogpunt? Is dit so goed as anti-oksidant ens soos wat beweer word op hulle webwerf? Is dit net ''n scam?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Eddie
Nadat ek na die Webwerf van 'CellFood' gekyk het, dink ek dit is waarskynlik 'n foefie. Baie van die minerale of spoorelemente wat die druppels kamstig bevat, is nie essensieel vir menslike gesondheid bv Zirconium. Die ensieme sal as proteïene verteer word in die spysverteringskanaal aangesien dit nie omsluit word deur 'n onverteerbare omhulsel nie, soos dit die geval is met ensiemprodukte wat vir persone gegee word wat aan ensiemgebreke ly. Dieselfde geld vir die aminosure wat buitendien in alle proteïenkosse voorkom. Ek sal verder hieroor moet oplees en belowe om eersdaags 'n artikel daaroor te skryf, maar soos dinge nou al voorkom, lyk dit nie na 'n egte produk nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: weaffothe | 2011/02/01

Reply to weaffothe
Posted by: Nenteevulge | 2011/02/01

Reply to Nenteevulge
Posted by: Hoowlyalatomy | 2011/01/25

Reply to Hoowlyalatomy
Posted by: sypeCeseple | 2011/01/24

Reply to sypeCeseple
Posted by: 05XJdomingo | 2011/01/20

Reply to 05XJdomingo
Posted by: agrisdism | 2011/01/19

Reply to agrisdism
Posted by: DietDoc | 2010/07/19

Beste Eddie
Nadat ek na die Webwerf van 'CellFood' gekyk het, dink ek dit is waarskynlik 'n foefie. Baie van die minerale of spoorelemente wat die druppels kamstig bevat, is nie essensieel vir menslike gesondheid bv Zirconium. Die ensieme sal as proteïene verteer word in die spysverteringskanaal aangesien dit nie omsluit word deur 'n onverteerbare omhulsel nie, soos dit die geval is met ensiemprodukte wat vir persone gegee word wat aan ensiemgebreke ly. Dieselfde geld vir die aminosure wat buitendien in alle proteïenkosse voorkom. Ek sal verder hieroor moet oplees en belowe om eersdaags 'n artikel daaroor te skryf, maar soos dinge nou al voorkom, lyk dit nie na 'n egte produk nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement