advertisement
Question
Posted by: Magda Hanekom | 2011/04/19

Celestamine

Ek wil ook graag weet of die cortisoon in die Celestamine kan veroorsaak dat ek nie gewig verloor nie, want ek moet die
Celestamine ten minste 3 x per week drink, dan drink ek twee op ''''n slag en ''''n zopac? Baie dankie vir die vorige terugvoer!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Magda
Volgens my kopie van MIMS, word gewigsprobleme nie as newe-effek van Celestamine gelys nie. Dieselfde geld vir Zopax. Dit is moontlik dat kortisone wel waterretensie kan veroorsaak, maar nie in klein dosisse wat net 3 x per week geneem word nie. As jou hande en voet swel wanneer jy Celestamine neem, dan kan dit dui op waterretensie wat jou dan sal laat swaarder weeg. Die oortollige water behoort egter weer uitgeskei te word op die dae wanneer jy dit nie neem nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/04/19

Beste Magda
Volgens my kopie van MIMS, word gewigsprobleme nie as newe-effek van Celestamine gelys nie. Dieselfde geld vir Zopax. Dit is moontlik dat kortisone wel waterretensie kan veroorsaak, maar nie in klein dosisse wat net 3 x per week geneem word nie. As jou hande en voet swel wanneer jy Celestamine neem, dan kan dit dui op waterretensie wat jou dan sal laat swaarder weeg. Die oortollige water behoort egter weer uitgeskei te word op die dae wanneer jy dit nie neem nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement