advertisement
Question
Posted by: Anchen | 2009/10/15

caynne pepper

My ma het ostroskopie op haar regter j=knie gehad, waar die verfletterde kraakbeen skoon gemaak was. Die 2 knieskywe is nou been op been. agv dit het ' n deeltjie van ' n diep aar onder die knieg doodgegaan en vorm ' n bloed klont. Van 21 Aug is sy op Wharfarin om die bloed dun te maak. Moes elke week gaan vir bloedstollings toetse, moet tussen 2 en 3 wees.

Mag sy caynne pepper pille saam met haar pille gebruik en sal dit help? Sal dit dalk die probleem weg vat?

SY HET AANHOUDENDE PYN!

Dankie baie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anchen
Ek dink nie dit gaan regtig help nie, sy kan wel die smeermiddel probeer ( Sloan's liniment) Sy kan ook iets soos Dolorol Forte vir pyn saam met haar Warfarin gebruik. Kry sy fisioterapie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Jo | 2009/10/15

Mens moet nie ander goed saam met wharfrin neem nie.

Reply to Jo
Posted by: cyberdoc | 2009/10/15

Hallo Anchen
Ek dink nie dit gaan regtig help nie, sy kan wel die smeermiddel probeer ( Sloan's liniment) Sy kan ook iets soos Dolorol Forte vir pyn saam met haar Warfarin gebruik. Kry sy fisioterapie?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement