advertisement
Question
Posted by: piet | 2010/04/29

cat

hi,ek het n mannetjies kat 6 weke oud het hom so week terug gekry....hy gebruik sy sandbak,maar het gister vir die eerste keer op die bed gebollie....hoekom sou hy dit doen???enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Piet

Ja, tel die bollie op met 'n stuk toiletpapier en gooi dit in die toilet. Vra jou bediende om die beddegoed te was. Gee ook jou kat meer tyd voor jy hom afskryf hy is nog jonk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Kittykat | 2010/04/29

Hi, miskien was sy nood hoog en kon hy nie betyds by die bak kom nie, hy is darem nog net ''n babatjie, ''n ander rede is dat katte baie goed kan ruik en dalk ruik die sandbak nie meer so " vars"  nie. Sandbakke moet ten minste een keer ''n week gewas en ontsmet word en met vars sand gevul word.

Reply to Kittykat
Posted by: Cybervet | 2010/04/29

Hallo Piet

Ja, tel die bollie op met 'n stuk toiletpapier en gooi dit in die toilet. Vra jou bediende om die beddegoed te was. Gee ook jou kat meer tyd voor jy hom afskryf hy is nog jonk.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement