advertisement
Question
Posted by: Yvette | 2010/12/01

Candida

Wat veroorsaak die siekte en hoe kan ''n mens dit behandel of genees? Kan die Candida weer terugkom? Ek wil graag meer weet omtrent oor hierdie siekte. My sus se dogter is 11 jr oud en hulle was by verskeie drs gewees onder meer kamera laat insluk en medisyne gekry. Sy is beter maar dis iets anders wat my suster nie kon verklaar nie. Sy gaan haar dogter na Naturlis toe vat in Benoni. Wat stel u voor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Yvette
Candida is 'n swam en dit groei normaalweg op ons velle, bly in die derm en vagina. Normale Candida vlakke gee nie simptome nie. Soms agv te veel antibiotika of antiseptiese sepe, gaan die normale goeie bakteriee in die derm en vagina dood en dan groei die Candida buite beheer en veroorsaak infeksies soos sproei in die mond, vaginale jeuk en afskeiding, of diarree.
Sien ook http://en.wikipedia.org/wiki/Candidiasis
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: elda burger | 2011/03/28

my tong,en tandvleis is stukkend.my dr het suig pille gegee maar dit het niks gehelp nie.na elke kurses antibiotika raak dit erger en dis nie net in my mond nie maar ook my vagina.ek het al reuteri gebruik maar steeds sonder resultate.HELP ASB!!!!

Reply to elda burger
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/01

Hallo Yvette
Candida is 'n swam en dit groei normaalweg op ons velle, bly in die derm en vagina. Normale Candida vlakke gee nie simptome nie. Soms agv te veel antibiotika of antiseptiese sepe, gaan die normale goeie bakteriee in die derm en vagina dood en dan groei die Candida buite beheer en veroorsaak infeksies soos sproei in die mond, vaginale jeuk en afskeiding, of diarree.
Sien ook http://en.wikipedia.org/wiki/Candidiasis
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement