advertisement
Question
Posted by: Annie | 2010-09-20

Candida

Ek is gediagnoseer met " candida"  in my derm kanaal. Ek het blykbaar ook ''n " leaking gut" . Wat beteken alles en hoe kan ek dit behandel? Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Daar is nog baie kontroversie of daar regtig iets soos "leaking gut syndrome" bestaan en daar is bitter min akademiese of wetenskaplike artikels op die internet beskikbaar daaroor. Ons weet sekere siektes soos Diabetes en sekere middels soos anti-inflammatoriese middels kan die derm meer deurlaatbaar maak. "Leaking gut syndrome" word meestal gediagnoseer deur alternatiewe geneeskunde (naturopate of homeopate). Candida groei normaalweg in die derm en veroorsaak net probleme as jou normale bakteriee in die derm te min is en die Candida "oorneem". Mens kan dit behandel deur probiotika soos Probiflora met elke ete te neem, kosse wat gis bevat (wyn, sampioene, brood) en suiker uit te skakel, en anti swam medisyne soos Mycostatin te neem as nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-20

Hallo Annie
Daar is nog baie kontroversie of daar regtig iets soos "leaking gut syndrome" bestaan en daar is bitter min akademiese of wetenskaplike artikels op die internet beskikbaar daaroor. Ons weet sekere siektes soos Diabetes en sekere middels soos anti-inflammatoriese middels kan die derm meer deurlaatbaar maak. "Leaking gut syndrome" word meestal gediagnoseer deur alternatiewe geneeskunde (naturopate of homeopate). Candida groei normaalweg in die derm en veroorsaak net probleme as jou normale bakteriee in die derm te min is en die Candida "oorneem". Mens kan dit behandel deur probiotika soos Probiflora met elke ete te neem, kosse wat gis bevat (wyn, sampioene, brood) en suiker uit te skakel, en anti swam medisyne soos Mycostatin te neem as nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.