advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/06/05

Cancer tests 2nd q

Hi dr

Ek wil nog iets vra.

Soos ek in die eerste ' post'  gese het is my familie sterk geneig tot kanker maar daar is net iets wat ek nog wil weet.

My oorlede pa en oupa is altwee oorlede aan kanker alhoewel hulle toetse skoon was.

My oupa is oorlede aan klier kanker en my pa aan kolon kanker, dus die vraag wat ek het.

Die kanker was eers in my pa ontdek in ' n nood operasie toe sy derm n blokasie ontwikkel het. By die volgendie besoek by sy dr. het die gese dat die kanker vir omtrant al ' n dekade lank moes gegrooi het maar tog was hy net twee voor dit vir volledige toetse en dit was skoon.

Die dr het toe aan ons verduidelik dat die kanker binne in die orgaan gegroei het en dus kon die toetse dit glad nie opspoor nie.

Is dit waar dat kanker so kan manifesteer laat dit nie opgespoor kan word nie?

Indien so, wat kan ek doen?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is ongelukkig waar dat kanker nie so opgespoor kan word nie, maar in die geval van kolon kanker sal die beste wees om vir gereelde kolonoskopies te gaan. Sodoende word die wand van die kolon gevisualiseer en moontlike probleme sal so opgetel word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement