advertisement
Question
Posted by: sandra | 2011/09/04

cancer

gee dieet middels vir ''n mens kanker

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sandra
Ek is nie seker wat jy vra nie? Bedoel jy verslankingsmiddels of dieetpille? Indien wel, is dit moeilik om te sê of dit moontlik kan kanker veroorsaak, al dan nie, aangesien oor-die-toonbank dieetpille so baie verskillende kruiemiddels en ander bestanddele bevat. Daarbenewens word baie van hierdie bestanddele van die Verre Ooste ingevoer, en daar is geen beheer oor die samestelling daarvan, bv. of die bestanddele suiwer is of besmet met swamme wat kankerverwekkende toksiene afskei, of swaar metale, ens. Sommige van hierdie verslankingsmiddels bevat ook besonder hoë konsentrasies vitamiene en minerale wat potensieel gevaarlik kan wees, veral oor die lange duur. Dit is raadsaam om liewer nie sulke produkte te gebruik nie en gewig met 'n verstandige verslankingsdieet en oefening te verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/09/04

Beste Sandra
Ek is nie seker wat jy vra nie? Bedoel jy verslankingsmiddels of dieetpille? Indien wel, is dit moeilik om te sê of dit moontlik kan kanker veroorsaak, al dan nie, aangesien oor-die-toonbank dieetpille so baie verskillende kruiemiddels en ander bestanddele bevat. Daarbenewens word baie van hierdie bestanddele van die Verre Ooste ingevoer, en daar is geen beheer oor die samestelling daarvan, bv. of die bestanddele suiwer is of besmet met swamme wat kankerverwekkende toksiene afskei, of swaar metale, ens. Sommige van hierdie verslankingsmiddels bevat ook besonder hoë konsentrasies vitamiene en minerale wat potensieel gevaarlik kan wees, veral oor die lange duur. Dit is raadsaam om liewer nie sulke produkte te gebruik nie en gewig met 'n verstandige verslankingsdieet en oefening te verloor.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.