advertisement
Question
Posted by: Belinda Erasmus | 2010/11/22

Byt - rash

Hello Dr,

Ek het laas week Donderdag oggend opgestaan met ''n kors wat jeuk op my bo-arm aan die buite kant. Dit lyk of dit kleinerige blasies maak, en dit jeuk vreeslik. Kan dit dalk ietsie wees wat my gebyt het, en wat kan ek aan smeer om dit weg te kry. Ek het sambok salf aangesmeer en dit is steeds daar. Ek het ander salf wat vir ekseem asook swamme help aangesmeer maar dit help ook nog nie.

Kan jy my asb raad gee.

Dankie
Belinda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Belinda

Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog konsulteer, sodat 'n duidelike diagnose gemaak kan word en behandeling voorgeskryf kan word. Dit is moeilik om advies te gee, as jy nie die area kan ondersoek nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement