advertisement
Question
Posted by: Hans Nel | 2012-06-06

Byniere

Bloed toetse wys my byniere funksioneer nuee meer kan daar iets aangedoen word

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hans

Jy het bynier uitputting, maar daar is drie verskillende tipes en dit is daarom baie belangrik om 'n endokrinoloog te konsulteer om die oorsaak te vind, aangesien behandeling van die oorsaak sal afhang. Verwys na die volgende artikel vir 'n breedvoerige verduideliking oor hierdie toestand, die oorsake en behandelingsopsies: http://en.wikipedia.org/wiki/Adrenal_gland_hypofunction

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jackie | 2015-08-20

My man het Minierese disease en het sederd die 5.5 jr wat hy dit het verskeie gesondheids probleme ontwikkel. Die siekte het hom baie gespanne gemaak omdat hy heeltyd van balans af is. Huidiglik is sy bloeddruk 'n baie groot probleem en kry ons die onderste telling slegs op so 90 met baie sterk bloeddruk medikasie. Ons dr is besig met toetse, onder andere sy byniere, niere en skildklier, maar ek verstaan nie die hele aksie nie. Is dit lewens gevaarlik of is daar hulp. Is daar 'n punt waar medikasie net nie meer help nie. Dit is hoe ons nou voel en wil graag meer weet.

Reply to Jackie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement