advertisement
Question
Posted by: Yvonne | 2012/05/11

butternut sop

wil graag weet of butternutsop vet maak bevat laevet melk en nie room nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Yvonne
Die meeste soppe wat met aftrekselblokkies ("stock cubes") en groente met bietjie lae-vet melk gemaak word, het 'n lae energie-inhoud. Volgens die SA Voedseltabelle bevat 100 ml beesvleisaftreksel 28 kJ, 100g "butternut" bevat 162 kJ, en lae-vet of 2% melk bevat 208 kJ per 100 ml. As jy dus 300 ml beesvleisaftreksel plus 100 g “butternut” en 100 ml lae vet melk meng om die sop te maak, sal die 500 ml sop 454 kJ bevat en 'n koppie van 250 ml, sal slegs 227 kJ verskaf. Dit verteenwoordig slegs 3,6% van jou daaglikse energiebehoefte wanneer jy as volwasse vrou probeer verslank. Sop is dus 'n uitstekende manier om versadig te word sonder om te veel energie in te neem.
Lekker eet
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/05/12

Beste Yvonne
Die meeste soppe wat met aftrekselblokkies ("stock cubes") en groente met bietjie lae-vet melk gemaak word, het 'n lae energie-inhoud. Volgens die SA Voedseltabelle bevat 100 ml beesvleisaftreksel 28 kJ, 100g "butternut" bevat 162 kJ, en lae-vet of 2% melk bevat 208 kJ per 100 ml. As jy dus 300 ml beesvleisaftreksel plus 100 g “butternut” en 100 ml lae vet melk meng om die sop te maak, sal die 500 ml sop 454 kJ bevat en 'n koppie van 250 ml, sal slegs 227 kJ verskaf. Dit verteenwoordig slegs 3,6% van jou daaglikse energiebehoefte wanneer jy as volwasse vrou probeer verslank. Sop is dus 'n uitstekende manier om versadig te word sonder om te veel energie in te neem.
Lekker eet
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.