advertisement
Question
Posted by: Lydia | 2012/06/11

BUTTERFLY SICKNESS/ILLNESS

My vriend het butterfly sickness/illness. Kan julle my asseblief help. Wat veroorsaak dit en hoe kan mens voorkom dat dit weer voorkom? Is dit ''n kroniese siekte? Kan dit genees word?
Sy gesig swel verskriklik op en dan kry hy ook lyfseer daarmee saam. HELP ASSEBLIEF. Ons het nog nooit in ons lewens daarvan gehoor nie en niemand wat ons vra weet veel daarvan nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lydia

Jy verwys na "Systemic Lupus Erythematosus". Hierdie toestand kan son sensitiwiteit veroorsaak, waarna verwys word as skoenlapper uitslag op die gesig. Lees die volgende artikel oor SLE, die oorsake en behandeling daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/Systemic_lupus_erythematosus

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Lydia | 2012/06/19

Baie dankie Dokter

Reply to Lydia
Posted by: Lydia | 2012/06/13

Dit is deur ''n dokter gediagnoseer maar sy kan ons ook nie veel daarvan vertel nie. Sy het wel gese dat as mens in ''n baie koue plek kom waaraan jy nie gewoond is nie, kan dit gebeur. Maar ons bly al die afgelope 30 jaar hier. Is daar dokters daar buite wat dalk van die siekte weet.

Reply to Lydia
Posted by: Eugene | 2012/06/12

Is die siekte deur ''n dokter gediagnoseer? As dit is moet die dokter soveel as moontlik inligting gee asook ''n plan van behandeling. Sterkte!!!

Reply to Eugene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement