advertisement
Question
Posted by: Hannah | 2009-04-08

Burning mouth syndrome

Hi Doc, ek het Burning Mouth syndrome, en het verskeie goed gebruik wat dit wegvat vir ruk, is nie agv antibiotica nie, het ' n groot suigpil gebruik waarvan ek nou wragtie nie die naam van kan onthou nie (menopouse!! LOL) gebruik Everol 25 HVT indien jy wou weet , sodat dit nie bots met dit nie.. is daar iets wat jy kan aanbeveel wat ek op my medies oor die toonbank kan kry?

Baie dankie!
Hannah

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hannah

Daar is medisyne wat help - maar mens moet maar verskeie goed probeer om te kyk wat werk vir jou.
Voorbeelde: antidepressante soos Tryptanol, Klonasepam, Librium en sekere antiepilepsie middels werk - hulle weet nog nie hoekom nie, miskien omdat dit abnormale senuwee impulse onderdruk!

Capsaicin (hot pepper) mondspoel mag help maar ek weet nie of mens dit in Suid Afrika kry nie, vra bietjie die apteek!

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement