advertisement
Question
Posted by: LBA | 2008/10/26

Bullous lung disease

Middag,
Ek wil graag weet wat bogenoemde is.Wat veroorsaak dit en is dit geneesbaar.Kan die siekte onder beheer gehou word met gesonde leefwyse.Die inligting op internet is baie tegnies en ek sal graag in leke taal meer wil weet aangesien my seun daarmee gediagnoseer is.
Baie dankie
LBA

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Bulese longsiekte kom voor wanneer daar verlies van die normale longweefsel is met die vorming van lug gevulde holtes. Dit veroorsaak kortasemheid en beperkte oefen vermoe, omdat daar minder suurstof in die liggaam opgeneem word, as gevolg van die defek in die longe. Dit kan ongelukkig nie genees word nie. Die siekte is self beperkend.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement