advertisement
Question
Posted by: elsie | 2012/02/20

Buite egtelike baba

Benodig asb dringend raad. My dogter van 16 is ses maande swanger. Die pa van die baba wil niks met haar of die kind tedoen he nie, hy ontken vaderskap. Sy wil ook niks met hom tedoen he nie. My vraag is, op die hospitaal vorm en dan ook natuurlik die geboorte registrasie vorm gaan hulle die vader se besonderhede vra. Ons het niks van die man nie. Wat skryf ek op die vorm, sodat dit nie later kan terugdraai en my byt nie. Kan ek se vader onbekend?????

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

The first priotiy, ALWAYS, has to be to seek what is best for the baby. Get a good legal opinion, but it may be possible to require the supposed father to have DNA testing when the baby is born, to prove whether or not he is the father. If he is, then a court can be asked to order him to pay maintenance for the child's benefit until the child is an adult, and I believe this should be done, so that young men realise that sex includes taking responsibility for the results of fun, and they can't just make babies and then wander off for more fun.
This does not mean that the couple have to remain together. But it is essential that the boy ( he's not behaving like a man ) continue to pay for the benefit of the child. If he insists he is not the father, DNA testing can prove whether or not this is so. If f he proves not to be the father, presumably the mother would know if there were any other candidates.
Liza and Pixie have made useful comments.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/11/04

Soek dringend raad kan ek hom weerhou om sy te sien nadat hy ontken het dus sy kind en bloed uitslae ht gewys ds sy kind

Reply to Anonymous

Ek soek dringend raad asb julle..ek het n kind van n ou n hy het ontken dit is sy kind maar het n toelaag gegee v 2maande .ekt later gweier om die toelae te vat want hy het ontken .hy het my gan angee v bloed toetse .wat staan my voor as dit sy kind is na die ytslae en dit is sy kind kan ek hom weerhou om sy kind te sien nadat die ontkening se uitslae

Reply to Anonymous
Posted by: Elsie | 2012/02/21

Thanks vir al die raad, ek is beslis wyser as voor ek gevra het. Romany en Enkelouer maak nie saak wat ''n kind doen, dit bly jou kind en ek bly ''n ma ek sal haar bystaan solank ek asempies het, hoe dan anders.

Baie dankie julle :-)))))

Reply to Elsie
Posted by: Enkelouer | 2012/02/21

Die kind behoort te weet wie sy pa en sy ma is. Dink aan hom/haar. Hoe sal hy voel of wat sal hy dink van sy ma as daar staan ONBEKEND?

Hy is die pa of hy dit nou like of nie - so ja sit dit op.

En ja mooi so dat jy jou dogter bystaan. Dis nie maklik nie - ek''t ''n dogtertjie aangeneem en maak nie saak wat jy doen nie hulle WILL hul biologiese ouers ontmoet en sien.

Reply to Enkelouer
Posted by: Romany | 2012/02/20

Nog een ding. Wel gedaan dat jy jou dogter bystaan...... My ma sou beslis nie.................

Reply to Romany
Posted by: Romany | 2012/02/20

Sit sy naam op daai vorm. Julle gaan nie onderhoud kry as julle ö nbekend" opsit nie.
Die onus is op hom om te bewys hy is NIe die pa nie so hy moet vir al die toetse betaal.

Reply to Romany
Posted by: Elsie | 2012/02/20

Baie dankie vir die raad. Ek wil net graag noem dat ons nie die mannetjie vir onderhoud gaan of wil dagvaar aangesien hy met dwelms deurmekaar is en ook reeds al 6 keer ''n draai in die tronk gaan maak het op sy jonge 19 jarige ouderdom, so dus sal julle verstaan dat ons dit verkies dat hy nie deel van die baba se lewe moet wees nie. Na die soveelste ontkenning van vaderskap het hy belowe om dan maar vir ons ''n beedigde verklaring af te le, ons wag tot nou nog daarvoor.

Reply to Elsie
Posted by: Pixie | 2012/02/20

Ek dink ook nogal as die pa dit dan so sterk ontken dan behoort hy dit te kan bewys. As jy in enige ander saak ''n verdagte is, dan moet die verdagte kan bewys dat hy onskuldig is. So dit maak vir my sin dat die man opreg genoeg kan wees om ''n toets te doen om die meisie en haar familie gerus te stel. Dis die minste wat hy op hierdie stadium kan doen. Verder moet hy die gevolge help dra, en onderhoud help betaal as die toets wys hy is die pa. It takes two to tango!!!

Reply to Pixie
Posted by: Liza | 2012/02/20

Mens kan se dat die vader onbekend is. Dit gaan egter nie in die toekoms help wanneer mens probeer kry dat die pa onderhoud betaal nie. Miskien is dit ''n goeie idee om a DNA toets te laat doen sodra die baba gebore word. Dan kan die pa nie ontken dat dit sy kind is nie en dan is ''n onderhoud saak natuurlik baie makliker.

Dis nooit in die baba se beste belang om die pa te forseer om -|- ak te he nie, maar dit is definitief in die baba se beste belang om seker te maak dat die pa finansieel help.

Sterkte,
Liza

Reply to Liza
Posted by: cybershrink | 2012/02/20

The first priotiy, ALWAYS, has to be to seek what is best for the baby. Get a good legal opinion, but it may be possible to require the supposed father to have DNA testing when the baby is born, to prove whether or not he is the father. If he is, then a court can be asked to order him to pay maintenance for the child's benefit until the child is an adult, and I believe this should be done, so that young men realise that sex includes taking responsibility for the results of fun, and they can't just make babies and then wander off for more fun.
This does not mean that the couple have to remain together. But it is essential that the boy ( he's not behaving like a man ) continue to pay for the benefit of the child. If he insists he is not the father, DNA testing can prove whether or not this is so. If f he proves not to be the father, presumably the mother would know if there were any other candidates.
Liza and Pixie have made useful comments.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement