advertisement
Question
Posted by: RL | 2011/10/26

Buiksonar

Het roetine buiksonar gehad. Wys " collapsed gallbladder"  en klein " cluster"  benigne sists op regter lob van lewer. Wat beteken dit en is dit nodig vir behandeling. Het koronere hartvatsiekte en het 2 weke gelede mastektomie vir borskanker gehad.
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is moontlik dat jou galblaas plat geval het, as gevolg van obstruksie van die galwee. Vra jou dokter om verdere ondersoek in te stel oor waarom die galblaas plat geval het. Behandeling sal bepaal word deur die bevindings.

Daar is geen rede tot kommer oor die onskadelike sist op jou regter lob van jou lewer nie.

Sterkte



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement