advertisement
Question
Posted by: Miki | 2011/09/19

Buikpyn

Ek ervaar die afgelope dae sulke skerp steekpyne in my buik - laag aan die regterkant. Ek het nog ''n appendiks, maar die plat lê  met regterbeen omhoog-toets het niks opgelewer nie. Ek het nog my baarmoeder en eierstokke, en is 58 jaar oud.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Miki

Ek stel voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse en 'n ultraklank van jou laer buik konsulteer, sodat daar vasgestel kan word wat die oorsaak vir jou pyn is. Dit kan moontlik 'n sub-akute blindedermontsteking wees en ek stel voor dat jy nie jou konsultasie met 'n dokter uitstel nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement