advertisement
Question
Posted by: tINY | 2010/01/07

Buikpyn

Ek ondervind na ' n matelvliesherstel en galblaas verwydering geweldige diaree en buikpyn aan my linkerkant wat deurtrek na die agterkant van my rug. Die laaste tyd kry ek ook ' n snaakse steek pyn by my uitskeidingsorgane (beide) kan dit iets met die operasie te doen hê  of moet ek maar terug dokter toe. Ek gebruik Bevispas en Questran vir die diaree, maar soms is dit erg en ek voel regtig moeg na so ' n sessie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tiny
Ek dink jy moet laat kyk daarna - jy mag dalk 'n sonar en kolonoskopie nodig hê en ek sou ook 'n stoelgang monster wegstuur vir kweking om seker te maak daar is nie 'n parasiet of ander kiem in die derm nie - bespreek met jou GP. Die pyn wat jy kry behoort nie agv die operasies te wees nie -daar is nie regtig verband tussen die twee areas nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/07

Hallo Tiny
Ek dink jy moet laat kyk daarna - jy mag dalk 'n sonar en kolonoskopie nodig hê en ek sou ook 'n stoelgang monster wegstuur vir kweking om seker te maak daar is nie 'n parasiet of ander kiem in die derm nie - bespreek met jou GP. Die pyn wat jy kry behoort nie agv die operasies te wees nie -daar is nie regtig verband tussen die twee areas nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement