advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009/03/05

Buik pyne

Goeie dag.

Ek hoop u kan my help. Ek kry al vir die afgelope paar jaar aan en af dieselfde pyn oor my blaas/buik area. Dit brand geweldig, steek in my lieste en bobene in en hou aan vir ' n volle dag. Ek het Buscopan en Scopex en pynpille gedrink maar die pyn gaan nie weg.

Vandag is dit skoonveld weg. Wat kan dit veroorsaak? Ek het nie meer ' n Baarmoeder nie en ook nie meer ' n Galblaas nie.

Dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
As jy nog jou eierstokke het en jy nog in die regte ouderdomsgroep is, kan dit dalk 'n ovulasie pyn wees. Het jy ook al jou uriene getoets as dit gebeur om infeksie uit te skakel?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: lee | 2009/03/05

Hallo

My pa het nog altyd n sensitiewe maag. Hy is ook sy lewe lank rietskraal. Hy is nou amper in sy 70' s.
My ma se hy is geweldig moeg en slaperig die laaste 10 maande. Sy maag is ook redelik groter as ooit, nie normaal nie!

Wat kan dit wees, moet hy vir bloedtoetse gaan?

Dankie

Reply to lee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement