advertisement
Question
Posted by: Babsie | 2010/11/10

BRUINSOPPOEIR

Goeiedag
EK wil net weet of Bruin uiesoppoeier/Wit uiesoppoeier vet maak? Ek maag bredies met dit, maar wil graag gewig verloor.
Ek meng dit met my vleis en groente.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Babsie
Volgens die SA Voedseltabelle bevat droë soppoeier ongeveer 70 kJ per teelepel. As jy dus slegs 1 t soppoeier by jou vleis en groente voeg, behoort dit nie jou gewig te beïnvloed nie. Oppas egter vir te veel souse maak want dit kan baie vet bevat wat van die vleis afkomstig is en dan wel jou dieet dwarsboom.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: babsie | 2010/11/10

Baie dankie vir die raad.

Reply to babsie
Posted by: Babsie | 2010/11/10

Wat kan die rede wees hiervoor? Ek gooi nie aartappels of enige olie in nie.

Reply to Babsie
Posted by: Johan | 2010/11/10

Bruin uiesoppoeier behoort nie vet te maak nie, maar dredies is nie die regte manier van kosmaak/eet nie. Al die diete se jy moet jou groete apart van jou vleis eet.
Dit is my probleem, ek lief bredies!

Reply to Johan
Posted by: DietDoc | 2010/11/10

Beste Babsie
Volgens die SA Voedseltabelle bevat droë soppoeier ongeveer 70 kJ per teelepel. As jy dus slegs 1 t soppoeier by jou vleis en groente voeg, behoort dit nie jou gewig te beïnvloed nie. Oppas egter vir te veel souse maak want dit kan baie vet bevat wat van die vleis afkomstig is en dan wel jou dieet dwarsboom.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement