advertisement
Question
Posted by: Elizabeth | 2008/12/09

Bruinrys &  Lensie-dieë t

Dr - ek weet jy gaan hoog waarskynlik dink ek is totaal en al van die pad af... maar kan jy my dalk help met die wyse waarop die bekende dieë t soos deur Natanië l gevolg gedoen word. Ek het die Briunrys &  Lensie-dieë t op die internet gekry - maar het geen idee hoe hy dit gevolg het nie itv hoeveel op ' n keer en of dit 3 maal per dag is. Ek hoor baie graag van u asseblief! Groete. Elizabeth

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Elizabeth
Dit staan enigiemand vry om enige dieet te gebruik wat hulle wil, maar ek self is nie ten gunste van enige dieet wat net een of twee kossoorte insluit. Vir goeie gesondheid selfs tydens verslanking, behoort mens kosse uit elke voedselgroep te gebruik. Ek is self nie vertroud met Nataniel se dieet nie. Ek sou skat dat jy die bruin rys en lensie mengsel drie keer per dag kan eet. Eet net genoeg dat jy versadig voel andersins gaan jy dalk jou energie-inname opstoot en nie gewig verloor nie. Moenie so 'n dieet vir langer as 1 week gebruik nie om te voorkom dat jy nie voedselgebreke ontwikkel (bv vitamien C en kalsium wat nie juis in bruin rys of lensies voorkom nie).
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Elmaré  | 2009/04/15

Ek is op soek na die bruin rys en lensie dieet wat Natanië l destyds gebruik het

Reply to Elmar&#233 
Posted by: Elmaré  | 2009/04/15

Ek is op soek na die bruin rys en lensie dieet wat Natanië l jare terug gebruik het.

Reply to Elmar&#233 
Posted by: potjie | 2008/12/11

Elizabeth, Ek soek die bruinrys en lensie dieet al so lank, waar kan ek dit kry,asb.

Reply to potjie
Posted by: ABC | 2008/12/10

Elizabeth,
Ek sou nie na Nataniel se dieet luister nie! Ek luister inelkegeval nie na hom of sy kosmaak programme nie.
Eet gesond soos Dr aanbeveel. Kyk na Finesse Mag se " wonderdieet"  vir die hele gisin vir 21 dae. Dit is min maar lyk na gesonde kos.

Reply to ABC
Posted by: Elizabeth | 2008/12/10

Ai Dr Ingrid - ek het vermoed dit sal min of meer jou antwoord wees - maar glo my ek het die internet omtrent " gesurf"  en navorsing gedoen hieroor - bruinsrys en lensies het geweldig baie voedingstowwe in - en dit voel so vir my of die Vader dit in perfekte balans geskape het! Ek sal maar ' n addisionele vitamien-aanvulling neem en kyk hoe dit gaan. Baie dankie vir jou hulp! Groete. Elizabeth

Reply to Elizabeth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement