advertisement
Question
Posted by: Mabel | 2012/03/19

bruinerige afskeiding inplaas van menstruasie

My dogter het ''n miskraam 5 maande gelede gehad hulle probeer om weer swanger te raak sy is nou al 5 dae oor haar tyd maar inplaas van menstruasie het sy net ''n bruinerige afskeiding. Is dit moontlik dat sy swanger kan wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes, she should do a pregnancy test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/07/12

goeie dag ek wil graag hoor dit al 3maande wat ek glati my period gehad het ni dit net bruinafskeiding ek hoef glati n doekie te dra ni my lae rug is seer en ek kry steek pyne in my borste ek is ook net party oggende naar wat kan dit wees hoop iemand kan my help asb

Reply to Anonymous
Posted by: elsie strydom | 2014/02/02

I'm 3months pregnant and hav a brown spotting,should I be worried

Reply to elsie strydom
Posted by: Lalla | 2013/12/30

Ek het sti en het 3weke terug seks gehad en my maandstonde verskyn nie is ek dalk swanger.

Reply to Lalla
Posted by: nicolene | 2012/06/19

Hi ek is nicolene ek was opi 3 maande inspuiting en toe wee na dit opi pil na ek die inspuiting gelos het en wee opi pil gegaan het kry ek nie my menstruasie nie. Ekt die pil gelos en nog steeds niks nie en ek try wee swanger raak kan enige iemAnd my help?

Reply to nicolene
Posted by: gynaedoc | 2012/03/23

Yes, she should do a pregnancy test.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement