advertisement
Question
Posted by: Louise | 2010/09/10

Bruin/Blou vlekke

Mô re dokter. Ek het verlede week vir dokter geskryf in verband met die vlekke op my bene net bokant my enkels. Dit was vraag 1300 op die blad.
Dokter het gese ek moet dokter toe gaan om my suiker te laat toets wat ek toe gedoen het. My suiker, cholesterol en bloeddruk is alles normaal. Die GP sê  die vlekke is moontlik as gevolg van my bloedsirkulasie en gesê  ek hoef niks daaromtrent te doen nie.
Ek is net bekommerd want dit word so klein bietjie meer.
Ek het gewonder of dokter ook saamstem dat ek dit moet los of wat?
Baie dankie
Louise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise

Ek dink dit is dalk 'n goeie idee om 'n dermatoloog te konsulteer om te onderskei tussen hiperpigmentasie van jou vel of 'n bloedsomloop probleem. Oorsake van albei toestande moet ondersoek word om sodoende vas te stel of dit beheer kan word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Louise | 2010/09/10

Ek het vergeet om te sê  dat die vlekke nou ''n meer pers/rooierige kleur is op die een been en die ander been so blou bruinerig.
Louise

Reply to Louise

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement