advertisement
Question
Posted by: POKKEL | 2008/08/26

BRUIN VLEKKE OP MY LYF

HI KAN IEMAND MY ASB HELP? EK HET ' N REDELIKE BLAS VEL EN ORALS OP MY LYF (SOOS BY MY ELMBOE, ONDER MY ARM EN IN WAAI VAN MY BENE KRY EK BRUIN VLEKKE.) EK GEBRUIK ALREEDS VIR OOR ' N JAAR VITAMIEN OLIES MAAR DIE VLEKKE WIL NIE DOFFER RAAK NIE. IS DAAR IETS ANDER WAT EK KAN PROBEER

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pokkel
Ek stel voor dat jy 'n dokter of dermatoloog sien om te diagnoseer presies wat dit is - sonvlekke, letsels van 'n swaminfeksie, hormoonvlekke? Moeilik vir my om te sê omdat ek dit nie kan sien nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: nicolene | 2014/03/12

Hi, my seuntjie van 3 het ook sulke vlekke op sy linkerhand. Eers gelyk soos vuilmerke maar was nie af nie? Iets om oor bekommerd te wees??

Reply to nicolene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement