advertisement
Question
Posted by: Vanessa | 2012/09/09

Bruin Slimy afskeiding en Help ASB!

Hi daar, ek het die 27st Aug begin met my periode en was die 21ste kla. Eks normaal en altyd optyd.. Maar voor ek begin en nadat ek kla was, was my borste baie gevoelig, verskriklike lae rug pyne en krampe down under. Dit het ek voor my periode gehad en ek het gedink dit normaal omdat my tyd naby is. Maar eks nou so week en dag of 2 na my tyd, en het vanoggend n bruin slymerige afskeiding gehad. Ek het ook aanhoudende hoofpyn, saam rugpyn en krampe. Ek bly heletyd moeg. My borste is nogsteeds gevoelig, nie seer seer nie net gevoelig en my nippels is so branderig as ek daaraan vat..ek voel ook naar maar nie om op te gooi en party reuke sit my vreeslik af, en eet ook bietjie meer as gewoontlik en raak lus vir goed wat ek nie eintlik sal eet of drink. Eks nie seker wat dit kan wees of veroorsaak. Eks bietjie confused wnt ek weti wat om te dink. Alles het so +- week en n half voor my tyd begin en na my tyd gaan dit net aan. Asb kan enige iemand my raad gee? Ek wil nie onnodig dr toe gaan nie. Dankie baie, groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If your period came at the right time and lasted the usual length of time, thenj pregnancy would be unlikely. It could be hormonal. You could wait and see what happens with your next period.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: fatima | 2016/07/25

Ek will net west of x kan swanger sees my laste period was die 3 May ek het al n torts gedoen maar dit het gewys x is nie swanger nie wat nou help asb

Reply to fatima
Posted by: j.b.c | 2015/02/18

Ek bly naar en kani opgooi nie my borste is seer en ek eet snaakse goed wat ek nooit geeet het nie kan ek miskien swanger wees ek eet vreeslik suurlemoene met sout

Reply to j.b.c
Posted by: Naamloos | 2014/02/19

Hey x nog november laas seks gehad en december periods gekry maar was nie soos gewoonlik nie dit was pienk sluimerig en laas maand januarie my periods geskip en nu die maand kom daar bruin slymiirig goed af ek het my al n home test gedoen maar was negatief kan x asb raad kry daar op

Reply to Naamloos
Posted by: Vanes | 2012/09/25

Baie Dankie julle. Goedjies is maar baie deur mekaar maar ek gaan darem more gynae toe. Ek hoop vir die beste! :) ...

Reply to Vanes
Posted by: gynaedoc | 2012/09/17

If your period came at the right time and lasted the usual length of time, thenj pregnancy would be unlikely. It could be hormonal. You could wait and see what happens with your next period.
Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: EMINNIE | 2012/09/15

Onthou ALTYD, ''n mens gaan NOOIT onnodig doktor toe nie, dis altyd beter om ''n dr se antwoord te kry na hy jou ondersoek het. Gaan gerus, hulle gaan nie dink jy kom onnodig nie.

Reply to EMINNIE
Posted by: EMINNIE | 2012/09/15

Dit klink baie na inplantings bloeding, m.a.w. dit klink of jy swanger is, het jy al ''n toets gedoen?

Reply to EMINNIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement