advertisement
Question
Posted by: Chelyn | 2011/02/04

Bruin Bloederige Afskeiding

Hi Daar,
Ek het di e21ste Januarie kla gemaak met my maandelike siklus.
Maar Dinsdag (01/02) die aand se kant, het ek n snaakse tipe afskeiding begin kry. Dit het gelyk soos my maandgoed. Daar was baie gewees teen woensdag oggend en teen Woensdag middag aand was alles weer weg. en van gister middag af ek het net n afskeiding dit is so bruin van kleur maar daar is ook bietjie bloed gemeng. Ek het ook niks pyne, krampe of enige iets nie _ net lae rug pyn. Ek twyfel of dit normaal kan wees. Kan jy my dalk se wat dit kan wees of so asb? dankie baie
groete =)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It could be an infection or a probekm with the uterus or cervix, or a hormonal bleed. The best thing would be to see a doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: colie | 2016/06/10

Hi there.ek dink ek. Het my period gemis die maand al wat ek wel kry is dronker brui. Afskeidings met bloed spots. Tussen ligte kraampe en sukel op die toilet ek ook laas jaar oct n miskraam gehad op 19weke my baar se mond het oop gegan kan j my dalk help asbs

Reply to colie

Posted by: Chelyn | 2011/02/08

thanks for the reply. I did made an appiontment with a Gynae but its in 3weeks time on the 1st of March. Is it safe to wait that long or must i go ASAP? Thanks for the advice.
regards

Reply to Chelyn
Posted by: gynaedoc | 2011/02/07

It could be an infection or a probekm with the uterus or cervix, or a hormonal bleed. The best thing would be to see a doctor.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement