advertisement
Question
Posted by: Minnie E | 2010/05/05

Bruin afskeiding

Goeie more dr.
Ek het 4 maande terug ''n keiser gehad, met my 6 weke ondersoek het ek ''n bruin afskeiding gehad en dit was ''n infeksie waarvoor ek antibiotika pille gekry het. Ek het nou weer ''n bruin afskeiding ''n week na my menstruasie, dit is heeltemal reekloos, maar wat ek wil weet kan dit normaal wees of weereens ''n infeksie, dis ook nie baie nie en ek het geen pyn nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

See above

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: bekkie | 2016/07/01

Halo I week na my menstruasie het ek sulke bruin slymerige Afskeiding gekry maar was helemal I week trug kla met menstruasie wat kan dit wees.?

Reply to bekkie

Posted by: Anonymous | 2014/06/29

haai ek is 20jaar oud en was op die pil gewees asgevolg van hormone wat nie reg is nie ek het toe besluit om die pil te los 4 dae daarna het ek begin vloei het glad nie opgehou nie was 2 weke toe gaan ek dokter toe toe se hy ek moet pil aanhou drink ek toe gedrink maar aangehou toe eke vergeet om die pil eendag te drink toe hou ek onmiddelik op vloei en nou 2 weke na die tyd het eke eke n swart afskeidsel niks rooi bloed ek het gevloei vir 5 weke enige raad ??????

Reply to Anonymous
Posted by: Milla Meyer | 2010/07/01

Ek het ''n donker amper swart afskeiding net voor menstruasie is die normaal . Ek is 35 jaar oud.

Reply to Milla Meyer
Posted by: gynaedoc | 2010/05/09

See above

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement