advertisement
Question
Posted by: Desirè  | 2011-10-20

brongitis

Geagte Dokter

Ek was omtrent n week gelede gediagnoseer met brongitis, en het medikasie daarvoor gekry, simptome is beter alhoewel ek steeds hoes en my bors seer is, maar ek voel nou verskriklik moeg, lyf pyn, kopseer, en my hande palms voel baie warm en brand behoorlik. dit voel asof ek nie eers krag het om my arms te lig nie. kan dit steeds van die brongitits wees? of moet ek teruggaan dokter toe?
Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Desire

Jou simptome is moontlik as gevolg van 'n ander probleem en ek stel voor dat jy jou dokter weer vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: madelein | 2015-03-09

My nose is runny and my throat is burning and ears are sore what can it be please let me know...............I've been near someone who has bronchitis

Reply to madelein
Posted by: Anonymous | 2014-08-10

Hi.My kop is seer ,ek hoes ,my neus loop en ek slaan rooi kollitjies uit wat parykeer blou . Enige raad oor wat ek het?

Reply to Anonymous
Posted by: Sylvia | 2014-07-14

Ek is gediagnoseer met brongitis en Dr het my op Flemeze gesit met Antibiotika wat ek baie allergies voor is na 1 tablet het dit my vreeslik siek gemaak ek het dit dadelik laat los Nou sit ek met 'n problem ek is vreeslik naar het nie geeet vir 5dae nie en ek sit ook nou met erg blaas infeksie Help aub

Reply to Sylvia
Posted by: Corlia | 2013-11-10

Hi. Ek hoes al die afgelope 3 weke, ek wil nie eet nie, ek is permanent naar, my koors is mal hoog. Weet enige iemand wantoe dit lei? Ek was nog nie by die Dr. nie want ek het gedog dis net bietjie griep, maar dis nou erger. Enige raad wat gegee kan word?

Reply to Corlia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement