advertisement
Question
Posted by: Anne-Mé  | 2012/08/14

Breuk in maag

My maag is opgeblaas,geen hardlywigheid,voel asof naeltjie uitsit.verskriklike sooibrand.lyk soos n swanger vrou...my dokter het gese dat daar n klein breuk op my maag is.hy kon ''n klein knoppie op my maag voel.Is dit nodig vir ''n operasie?Ek probeer nou al vir 3 maande om swanger te raak.kan dit as gevolg van die breuk wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anne-Me

Ek stel voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n ondersoek, gastroskopie en 'n moontlike barium maal konsulteer, sodat 'n definitiewe diagnose gemaak kan word. Jou simptome is heel waarskynlik weens 'n maagseer. Indien 'n operasie nodig is, kan die gastroenteroloog vir jou die beste advies gee.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/04/10

Dit klink vir my te veel of julle 'n "Vet" sien as 'n dok.. Die breuk kan opgelos word deur 'n eenvoudige operatie en het nike met maagseer te doen nie. Dis as gevolg van iets wat jy dalk swaar opgeter het, or oefeninge. As jy oor 45 is, is dit moontlik dat dir kan gebeur, veral as jy meer as normal drink.. Die oplossing is 'n operasie om die wand toe te werk, so maklik soos dit. Dr nou in Aus

Reply to Anonymous
Posted by: anynomous | 2014/12/19

Ek ken iemand wat n breuk in sy maag ht,hy ht n paar maande veir n operasie ggaan en nou swel dit op en dit blink van die swelsels,hy is nou in sy 50 en wil nie hospitaal to gaan nie.baie bekkomerd,wil net graag uitvind wat die gevolge kan wees vaan dit en of dit dalk baie erinstig kan wees

Reply to anynomous
Posted by: Brenda-Lee | 2012/12/01

Ek was opgeneem in die hospitaal so ongeveer 4maande terug. Die dokter het my gal blaas verwyder en daar was komplikasies. Ek het 6weke na my operasie weer terug gegaan hospitaal toe. Die dokter het ''n gastroskopie gedoen en gese ek het ''n seer en ''n breuk in my maag. Hy het my op antibiotika en altosec 20mg gesit. Hy het ook vir my gese hy kan nie ''n operasie doen nie. Ek het hom so 2dae terug geskakel en hy het weer eens vir my gese hy kan nie die operasie doen nie. Hy het vir my gese dat die oorsaak van die seer en breuk is dat daar gal in my maag uit geloop het. Ek het baie suur in my maag en dis besig om my lewe te verwoes. Ek is 16 en ek het klaar ''n kind. Ek soek ''n tweede opinie want ek kan nie met die pyn saam lewe nie. Dis reg oor my maag en in my rug. Ek kry bors pyne en gooi bloed op. Wat kan ek doen? Kan hul nie net opereer en die probleem reg maak nie?

Reply to Brenda-Lee
Posted by: louisa | 2012/11/07

Ek het (diafragma breuk) en ek drink nou al 2 mande nexiam maar ek voel geen verskil nie my Dr se dit is die beste medikasie
wat dink jy moet ek nou doen ek is nou al moeg vir die sooibrand
ek volg n dieet help asb
baie dankie

Reply to louisa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement