advertisement
Question
Posted by: Zanelle Kunz | 2012/11/08

Breuk

Goeie dag. Ek het ''n breuk en het ''n gedeelte van my maag deur die breuk bewees. Volgens my dr moet hulle opereer aangesien ''n gedeelte van my maag in my borskas sit en is dit ''n gevaarlike operasie. Hy het die gevare vir my uitgewys en is ek verskriklik bang. Ek weet dat dit gedoen moet word. Gebeur dit gereeld dat hulle jou maag / longvlies raaksny. Is daar ander gevare.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zanelle

Die herstel van 'n mantelvliesbreuk is gevaarlik, maar nie gevaarliker as enige ander operasie nie. Daar is risikos verbonde aan enige operasie, soos byvoorbeeld bloeding, post-operatiewe infeksie ens. Moet jou asseblief nie blind staar aan die moontlikhede wat kan verkeerd gaan nie, maar wees liewer gerus oor die goeie resultate na die operasie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jaqi | 2012/12/13

Hi Daar

My ma is nou 43 en het uitgevind sy het ''n mantelvlies breuk. Ons wil weet wat is die beste opsie, operasie of pille?

Reply to Jaqi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement