advertisement
Question
Posted by: Phoebe | 2011-04-12

breuk???

Hi Dr, ek het vanaand vir die eerste keer ''n knop gevoel bo waar die borsbeen (ribbes by die hart daai klein beentjie?) bymekaar kom l, dis redelik seer, as ek op my sy le is dit pynlik en ook as ek sit moet ek regop sit anders pyn dit, skielike twist beweging ook pynlik, het droe mond, nagsweet, pyn in my regter bo-been vir 2 aande. ek het nie sooibrand, of pyn in my linkerarm nie, ek het so 5kg verloor die laaste maand ( nuwe werk LANG ure baie stress, het bv vrydagaand van 8 uur die oggend tot 10uur die aand gewerk voor die pc. kan dit dalk ''n breuk wees agv verkeerd sit? ek het nie pins en needles in my hande of voete nie, het nie pyn op my maag nie, dis net die pyn tussen die borste met gevoelige weefsel knop.
sit en wonder wat kan dit wees????
dankie
Phoebe

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Phoebe
Pyn in die bors wat vererger met beweging of draai is dikwels as gevolg van inflammasie in 'n spiertjie, of die gewriggie tussen die rib en borsbeen (ook genoem Tietze sindroom of costochondritis)Anti-inflammatoriese middels soos Neurofen behoort te help. Nagsweet en pyn in die bobeen kan dalk 'n aanduiding wees van onderliggende infeksie in die bekken - as dit aanhou sien liewer jou dokter vir 'n behoorlike ondersoek. Ek dink nie dis 'n breuk nie. As jy gewig verloor ten spyte van dat jy normaal eet moet jou dokter kyk of daar iets anders fout is (ooraktiewe skildklier, diabetes of so iets)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-13

Hallo Phoebe
Pyn in die bors wat vererger met beweging of draai is dikwels as gevolg van inflammasie in 'n spiertjie, of die gewriggie tussen die rib en borsbeen (ook genoem Tietze sindroom of costochondritis)Anti-inflammatoriese middels soos Neurofen behoort te help. Nagsweet en pyn in die bobeen kan dalk 'n aanduiding wees van onderliggende infeksie in die bekken - as dit aanhou sien liewer jou dokter vir 'n behoorlike ondersoek. Ek dink nie dis 'n breuk nie. As jy gewig verloor ten spyte van dat jy normaal eet moet jou dokter kyk of daar iets anders fout is (ooraktiewe skildklier, diabetes of so iets)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement