advertisement
Question
Posted by: lizelle swartz | 2011/01/12

breinvliesontsteking of sinus

kan sinus ontsteking breinvliesontsteking veroorsaak my kind was 2 dae in hospitaal met baie hoe koors en di dokters se sy het n sinus virus wat breinvliesontsteking kan veroorsaak. sy het ook geen eetlus ni en is maar ni lekker ni en het swart kringe onder haar ogies en na sy koors gehad het is sy baie moeg. het 2 maande terug koorsstuippe gehad agv hoe koors. baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizelle
Ja dit kan - die probleem is dat die sinusse baie naby die brein is, en dan die infeksie via die bloedsomloop na die brein kan versprei. Sterkte - dis darem nie lekker om hulle so misrabel en siek te sien nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/12

Hallo Lizelle
Ja dit kan - die probleem is dat die sinusse baie naby die brein is, en dan die infeksie via die bloedsomloop na die brein kan versprei. Sterkte - dis darem nie lekker om hulle so misrabel en siek te sien nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement