advertisement
Question
Posted by: Annie | 2005/06/01

Q.

Breinvliesontsteking

Wat is die simptome van dit??

Ek het aanhoudend hoofpyn, my nek kan ek amper glad nie beweeg nie, het erg koors en braak baie!

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Annie, die kenmerke van breinvlies ontsteking is erge hoofpyn, koors en nekstyfheid. Ek het reeds die vraag in Engels geantwoord so ek hoop nie jy gee om as ek dit sommer vir jou “cut & paste” nie. Die beste sal wees om liewers jou dokter so gou as moontlik te sien. Sterkte.
“The following symptoms of meningitis (and septicaemia) may occur in adults and older children over the age of two years:
Common symptoms:
High fever and chills
Severe headache
Stiff neck (unable to touch chin to chest)
These symptoms can develop over several hours, or they may take one to two days. Meningitis can resemble a bad case of the flu.
Other symptoms may include:
Nausea
Vomiting
Diarrhoea
Discomfort looking into bright lights
Drowsiness
Pain in arms, legs and abdomen
Confusion or disorientation, delirium (delusions or hallucinations)
Reddish-purple, patchy rash which turns white if pressure is applied to the area
In newborns and infants:
Fever with cool hands and feet
Feeding poorly or refusing feeds
Vomiting
High-pitched moaning cry
Dislike of being handled, irritable
Neck retraction with arching of back
Blank staring expression
Difficult to wake, lethargic, slow reactions
Pale blotchy complexion
Rash
Not everyone gets all of the above symptoms, and the classic symptoms of fever, headache, and neck stiffness may be absent or difficult to detect in infants, children and the elderly. As the disease progresses, patients of any age may have seizures, and coma may occur in severe cases.
The rash is usually a late symptom, and indicates septicaemia. It starts as tiny red or brownish blood spots, which look like pin-pricks, and develops into purple bruises or blood blisters. This rash is caused by bleeding under the skin, as a result of breakdown of the blood vessel walls.”

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
user comments

C.

Posted by: magda | 2014/04/07

kan baba volkome herstel na hul breinvliesontsteking gekry het en dit in vroeer staduim was sys 2 maande

Reply to magda
Posted by: Anonymous | 2013/12/08

kan breinvlies onsteking permanent genees

Reply to Anonymous
Posted by: carolina | 2013/10/17

Hello ek het nou al vir n jaar en half breinvliesonsteking soms kan ons dit keer en soms nie ek het verleede week met simtome begin brande oë baie seer nek en vir die eerste keer nou vreeslik naar maar nog nooit opgegooi nie drink antibotika wat dr voorgeskryf het maar help nie weet sal seker more opgeneem word weer vir 8 dae maar wil net graag weet gaan ek dit nou vir die res van my lewe hê is daar niks wat dit kan weg vat vir altyd nie wil nie elke 2-3 maande dit kry nie baie dankie

Reply to carolina
Posted by: Annelize | 2013/08/16

I have real pain in my body on my skin sometimes when someone touch me I get nausea sometimes in the morning the past few days my stomach cramps a lot and have some diarrhoea I feel like I want to vomit but then it stop I have this reddish marks on my body and after a while it turns white..... may I have meningitis ?

Reply to Annelize
Posted by: me | 2013/07/10

Hallo, ek was onlangs siek het verkoue gehaat en is nog nie heeltemal gesond nie. ek het gister opgestaan met n verskriklikke seer nek ek het gedink ek het hom dalk verslaap. ek was so moeg gister dat ek nie my oe kon oop hou nie. ek het baie vroeg gaan slaap gistraand en het eers vanoggend wakker geword. my nek pyn hier waar ek sit. As ek my oe toe maak voel dit of ek van my stoel kan af val, dis n baie snaakse gevoel. Amper n beweging van self baie moeilik om te beskryf. Ek kan my bors raak met my ken. Raad asb

Reply to me
Posted by: Ansie | 2013/04/17

Kan breinvliesontsteking na 'n jaar of wat weer terug kom?

Reply to Ansie
Posted by: g_man | 2005/06/22

erge seer- keel ,stywe nek ,erge hoofpyn,oorpyn......breinlies ontsteking....of ne sinus.gee raad vir tuis versorging.
dankie

Reply to g_man

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement