advertisement
Question
Posted by: Natasja | 2009/03/16

Breinvlies ontsteking?

Goeie dag Dr.

Ek het al vir 2weke n ligte verkoue, maar sederd die naweek het dit baie erger geword, ek het n vreeslike koors en voel net oor die algemeen sleg, my lyf is seer en ek is vreeslik naar, maar wat my die meeste pla is die hoofpyn wat ek het en my nek wat so styf is. ek was gister by die hospitaal se casualty en my bloeddruk was hoog, en my pols was 132, hulle het vir my antibiotika gegee (zithomax) moet ek dit nog n paar dae gee en kyk hoe ek voel, of kan dit werklik breinvlies ontsteking wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Natasja
as jy nek styfheid het (kan nie jou ken op jou bors raak nie), hoofpyn en koors het moet hulle weer kyk - dit kan meningitis wees, en dit kan baie vinnig baie ernstig raak. Sien liewer jou dokter weer
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement