advertisement
Question
Posted by: Vriend | 2009/04/23

Brein

My niggie se kind 18 maande het n gewas op die brein.Dr sê  dis n vriendelike kanker wat sy het...Die Dr het nou n dreineringspyp in gesit....sy ruk met tye verskriklik en haar beentjies is stokstyf....haar oe volg geen bewegings nie???sal sy heeltemal kan herstel???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vriend
die dreinerings pyp verlig die drukking in die brein, sy het waarskynlik 'n glioom of glioblastoma. Dit is gewasse wat nie uitsaaiings maak nie, maar agv die beperkte area in die kopbeen veroorsaak dit drukking op die brein en veroorsaak epilepsie (die styfheid en rukkings). Dit is nie geneesbaar nie, alhoewel dit onder beheer gehou kan word deur die tumor te verwyder en dan onderdrukkings terapie te gee om te keer dat dit weer groei.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement