advertisement
Question
Posted by: Alta Fouche | 2008/11/26

breast cancer info

Hi ek wil graag weet wat moet ek doen ek is 30 het nog nie kinders nie aan die begin van die jaar feb het ek ongelooflik seer gehad van onder my regter arm in my regter bors af ek het dr toe gegaan en na die ondersoek het sy gese dis net ontsteking en sy het vir my pille gegee dit het lank gevat om op te klaar en nou is dit weer seer op dieselfde plek die area voel groter ek kan geen knoppe voel nie maar my regter bors voel swaarder as my linker bors ek is bekommerd maar weet nie hoe om dit te hanteer nie moet ek dit hanteer asof als ok is of moet ek bekommerd wees .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Gynaecologists do not deal with breast problems . See your GP or go to a Breast clinic.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement