advertisement
Question
Posted by: johan | 2011-02-01

brandpyn in regter bobeen

Ek is 52 en kry die afgelope paar dae ''n brandpyn in my regterbobeen (binnekant ongev 5cm bokant knie) Kan dit ''n bloedklont wees en hoe gevaarlik is dit. Ek gebruik Aterax, Salazopyrin en Coxflam vir Ank. spond.Kan dit dalk newe-effekte van die pille wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Johan
dit kan 'n bloedklont wees maar is dalk ook agv 'n senuwee wat knyp. 'n Teken van 'n bloedklont is teerheid in die been en ook swelling van die been in vergelyking met die ander been. As dit nie beter word nie moet jy eerder die dokter sien dat hy kan kyk of dit nodig is om 'n sonar te neem.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Danie | 2011-03-21

Voel of ek met mes gesteek word in bobeen brand soos vuur kan ook nie aan been vat nie vir afgelope 5jaar

Reply to Danie
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-02

Hallo Johan
dit kan 'n bloedklont wees maar is dalk ook agv 'n senuwee wat knyp. 'n Teken van 'n bloedklont is teerheid in die been en ook swelling van die been in vergelyking met die ander been. As dit nie beter word nie moet jy eerder die dokter sien dat hy kan kyk of dit nodig is om 'n sonar te neem.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement