advertisement
Question
Posted by: Lizette | 2011/03/08

brandpyn in bors

Goeie More,
My man het my laasnag wakker gemaak en gesê  dat hy ''n verskriklike brandpyn in sy bors het. Die pyn het hom wakker gemaak. Dit het egter oorgegaan. Hy het geen ander siptomes gehad nie. Vandag is sy bors nog seer en hy sê  dit het al erger geword. Wat kan dit wees? Het ons rede om bekommerd te wees? My man is effens oorgewig, maar rook en drink glad nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizette
Hy moet liewer 'n dokter sien - dis dalk net sooibrand maar mens weet nooit. Hy moet liewer 'n EKG kry en bloedtoetse om doodseker te maak dis nie angina of 'n dreigende hartaanval nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/08

Hallo Lizette
Hy moet liewer 'n dokter sien - dis dalk net sooibrand maar mens weet nooit. Hy moet liewer 'n EKG kry en bloedtoetse om doodseker te maak dis nie angina of 'n dreigende hartaanval nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement