advertisement
Question
Posted by: Lena | 2010-09-27

Brandpyn in bo-been

regtbobeen vertikale BRANDPYN soms GEJEUK.Baie sensitief. Geen uitwendige tekens ni Veral brand vererger.Langer as ''n jr ani gang. Help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lena
Dit mag dalk 'n verwysde pyn wees van 'n senuwee wat in jou rug vasknyp. Miskien gaan x/strale van jou rug nodig wees of 'n evaluasie deur 'n fisioterapeut, om die presiese probleem te bepaal. Vra jou dokter om te kyk en jou te verwys as nodig?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-27

Hallo Lena
Dit mag dalk 'n verwysde pyn wees van 'n senuwee wat in jou rug vasknyp. Miskien gaan x/strale van jou rug nodig wees of 'n evaluasie deur 'n fisioterapeut, om die presiese probleem te bepaal. Vra jou dokter om te kyk en jou te verwys as nodig?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement