advertisement
Question
Posted by: JohanD | 2010-05-24

Brandpyn- help wanted

Eina Eina!! Het my been met n motorfiets verbrand!! Het maandag plaasgevind 17 may.! Dit nogal n lelike merk en een groot opperasie om die verbande te verander !! Dit is 2de graadse brandwonde so die vel is heel af .

Weet iemand dalk van n miracle cure? Is die wond beter oop of toe ? nat of droog?

pynstillers raak my stapelvoedsel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo JohanD
My innige simpatie. As die wond rou maar skoon is, probeer parafiengaas op die wond en hou toe met gewone gaas en verband bo-oor. Week in die bad voor jy dit aftrek, anders trek dit die nuwe weefsel wat vorm weer af. Jy kan ook Bactroban salf opsit as dit smetterig is. Maak skoon met steriele Saline ( soutwater - 1 koppie gekookte water met 1/2 teelepel sout in wat afgekoel het)
So wond kan weke neem om te genees - is daar nie 'n apteek naby julle wat wondversorging suster dalk het nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Eugene | 2010-05-24

Sjoe, dit klink eina. Onthou net dat met so ''n brandwond jy ook die senuweepunte onder die vel beskadig het en dis baie seer as dit teruggroei. Ek dink eerlikwaar jy moet hierdie vrae met die dokter bespreek wat jou behandel het. Vasbyt jong, ek kan dink dis nie lekker nie.

Reply to Eugene
Posted by: JohanH | 2010-05-24

Jy kan ook " chemspunge wound dressing"  kry.
www chemspunge co za
hulle het ook ander produkte soos " sprays"  wat jy kan aanspuit

Reply to JohanH
Posted by: Johan Deysel | 2010-05-24

Nog een vraag, ek het n tweede kleiner brandwond. Hy is kleiner maar hy is dieper gebrand. DIe het ek oop gehou en hy het reeds n roof gevorm en is pynloos. Die wonde wat ek toe hou op my kuit bly seer asof dit sopas gebrand het.
Soek asb hulp

Dankie
JD

Reply to Johan Deysel
Posted by: JohanH | 2010-05-24

Mens het ''n " parrafien"  gaas gekry vir brandwonde. Vra maar vir die apteer. Aanvanklik moet jy dit eers toe hou.

Reply to JohanH
Posted by: Cyberdoc | 2010-05-24

Hallo JohanD
My innige simpatie. As die wond rou maar skoon is, probeer parafiengaas op die wond en hou toe met gewone gaas en verband bo-oor. Week in die bad voor jy dit aftrek, anders trek dit die nuwe weefsel wat vorm weer af. Jy kan ook Bactroban salf opsit as dit smetterig is. Maak skoon met steriele Saline ( soutwater - 1 koppie gekookte water met 1/2 teelepel sout in wat afgekoel het)
So wond kan weke neem om te genees - is daar nie 'n apteek naby julle wat wondversorging suster dalk het nie?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement